[Video] Myn-, landboubedryf teen Eskom-prysverhoging

Dick Kruger (Skermskoot uit die video)

Dick Kruger (Skermskoot uit die video)

Nóg ‘n verhoging in die prys van elektrisiteit kan die myn- en landboubedryf verder knou. Só sê verteenwoordigers van die Kamer van Mynwese en Agri SA.

Hulle het voorleggings gemaak tydens die Nasionale Energie-reguleerder se openbare sittings oor dié kwessie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

DPJ ·

Eskom het min gevoel vir die verbruiker. So lank hulle bestuur net ‘n GROOT bonus aan die einde van hul finansieële jaar in hul sakke kan druk en sê hulle verdien dit wat hulle hulle wins is groot genoeg daarvoor.

Chris W ·

Die mynbedryf moet dit maar vat.Al die jare is hulle gedra deur die res van die land want hulle kry ‘n spesiale lae tarief omdat hul ‘n “groot” verbruiker is .Die boere daartenteen betaal deur hul nekke vir hul krag .Maar nou ja dis soos om in ‘n windstorm teen die wind in ‘n wind los.

christine ·

Wat verwag n julle. Eskom se vloer skoonmakers verdien R12000 per maand. Op Atlantus se bus uot die perd se mond gehoor,van n (floorsweeper) mysef.

Bruno Stef ·

Wat ek nie kan verstaan nie is dat Eksdom se dat hulle minder invorder AGV mense wat bespaar op hulle gereelde aanmanings oor televisie.Dieselfde tyd moet hulle dan weer n tariefverhoging kry om op te maak vir geld wat hulle verloor het met die verbruiker se besparings pogings. My aanbeveling sal wees begin agterstallige gelde invorder van wanbetalers veral ” Die Groter Soweto” voor die druk op die betalende verbruiker verhoog word.

Kevin ·

Dit gaan n BAIE GROOT skok wees vir my lyf wees weet nee of ek sal or lief nie.

Kobus ·

Die groot probleem by Eskom is die buitensporige salarisse wat aan ongesloolde en onbekwame werkers betaal word asook die onbevoegde mense wat in topposte aangestel word. Omdat hulle geen benul het van die werk nie, word werkers wat deur regstellende aksie weg is by Eskom, teen tot 3X hulle ou salarisse as kontrakteurs aangestel om die werk te doen.
Regstellende aksie is een van die oorsake dat dinge by die Staatsinstellings in so ‘n chaos is.
Korrupsie van bo af loop nou regdeur tot by die skoonmaker

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.