Video: ‘n Dag in die lewe van ‘n veldwagter

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

SANParke sê sy veldwagters baklei met beperkte hulpbronne teen ‘n oormag stropers en ryk sindikate.

Die organisasie vra dat Suid-Afrikaners veldwagters ondersteun in wat hy beskryf as ‘n emosioneel uitmergelende taak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.