Video: Nando’s se bloulig-brigade

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die kitskosrestaurant, Nando’s, wat bekend is vir sy kreatiewe advertensies, het Vrydag dié advertensie bekend gestel in sy veldtog om bloulig-brigades uit te stem.

Al ooit gewonder wat sou gebeur indien vier van dié bloulig-brigades mekaar by ‘n kruising sou ontmoet? Nando’s gee jou die antwoord in dié advertensie!

Nando’s nooi sy klante om hier aan die debat oor bloulig-brigades deel te neem.
http://youtu.be/dIl5p6gPWjg

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Bill Rundle ·

Bly om te sien NUMSA ondersteun Madonsela, bevestig net dat ANC het n groot ondersteuners blok verloor. Nandos, spontaanbende (Flash Mob) se moses.

"Huh!" ·

:-)
Dit maak nie sin nie, hulle het dan almal betyds stilgehou. Nietemin ‘n baie oulike advertensie.

Corine de Jonge ·

Kostelik. Maar waar is die Nando’s? Gde die taxi drywer Nandos in die hand. En eet die ministers nie ook Nandos?

Sarah Williams ·

Cute maar hulle moes darem stukkie ingebring het waar alma byvoorbeeld voor n NANDO STOP

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.