Video: Nico Henning gee homself aan die polisie oor

Nico Henning

Nico Henning he

Nico Henning, die vermoorde Chanélle Henning se vervreemde man, het homself aan die polisie oorgegee nadat André Gouws hom verlede week uitgewys het as die baasbrein in die sluipmoord.

Nico het Vrydag vir die eerste keer as ʼn amptelike verdagte in die Pretoriase streekhof verskyn in verband met die moord. Hy gaan Dinsdag weer in die hof verskyn waar hy na verwagting gaan aansoek doen om borgtog. Hy bly in aanhouding tot dan.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle berigte wat met die Henning-moordsaak verband hou, op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.