Video: Nico Henning kry borgtog

nico henning borgtog videoDie video volg onderaan die berig. Die vermoorde Chanélle Henning se vervreemde man, Nico, is op borgtog van R10 miljoen vrygelaat nadat hy hom aan die polisie oorgegee het in verband met haar moord.

Hooflanddros Desmond Nair het bevind die staat se saak teen Henning berus in dié stadium bloot op omstandigheidsgetuienis.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Lees alle berigte wat met die Henning-moordsaak verband hou, op Maroela Media.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.