President Jacob Zuma het sy reaksie op die Nkandla-verslag by die Parlement ingedien. Dit volg nadat politieke ontleders voorspel het dat hy geen noemenswaardige antwoorde gaan gee nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Gee hy op ENIGIETS noemenswaardige antwoorde – het hy al ooit ‘n sinvolle gesprek gevoer ?
Ek stem, hy speel vir tyd …