Video: Nkandla-skildery laat Sadtu-lede rooi sien

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

‘n Skildery wat verwys na die omstredenheid oor president Jacob Zuma se Nkandla-woning het ‘n herrie ontketen by ‘n gewilde vakansieoord in die Wes-Kaap.

Maar die kunstenaar sê hy verstaan nie waaroor die bohaai gaan nie.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Theresa ·

Ja dit laat julle rooi sien omdat dit die waarheid uitbeeld en julle hou nie van die waarheid nie!

se-net ·

Dit is baie goed geskilder en as die skoen pas, Sadtu, trek hom aan!!

Elizabeth ·

“The lady doth protests too much, methinks” ( Hamlet Act 111 scene 11 – William Shakespeare). Of in die geval Sadtu. As die waarheid na aan die been sny wil mense dit mos nie weet nie! Kuns is ‘n manier om uiting te gee aan hoe mense voel oor iets, oor hoe mense dinge om hul sien en belewe. Vat dit soos ‘n VROU Sadtu ;) !!!

Elizabeth ·

Wou nog sê ek is TELEURGESTELD in die oord wat die skildery verwyder het. Hoe slapg*t is dit? Waar is vryheid van spraak en uitdrukking- in die geval kan kuns as “spraak” gesien word! Skande. Wens ek kon dit koop en dat ek ‘n plek besit het waar baie mense gereeld kom en ek sou dit op ‘n prominente plek hang.

Theresa ·

Ek stem saam met jou Elizabeth. Wat van Kill the Boer Kill the Farmer en South Africa is only for Blacks. Dit kan hulle orals skryf en uitskreeu. Niemand sê iets daaroor nie!

Elizabeth ·

@Theresa – PRESIES en dit word blatant gedoen ook nog. Maar laat iemand (WIT gewoonlik) nou ietsie sê/doen/sing/skilder dan is die duiwel los. Ai ek probeer so hard positief bly in ons land maar dan word mens met hierdie tipe van infantiele gedrag gekonfronteer op ‘n daaglikse basis. Wat het hulle nou eintlik bereik met hul “herrie”? Het hulle REGTIG niks anders wat die moeite werd is om te doen nie? Ek glo absoluut aan die spreekwoord “Ledigheid is die duiwel se oorkussing” – as mense meer BESIG raak sal hul nie tyd hê om elke ou dingetjie te ontleed en hul eie histeriese opinies daaraan wil hang nie.

Belinda ·

Ag nee kyk ons blankes mag net nooit iets se doen of sing nie dan word daar altyd n issue gemaak van alles dis asof dit net nooit end kry nie………………..

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.