Die nasionale padagentskap Sanral het sy planne laat vaar om nóg tol te hef op paaie in KwaZulu-Natal.
Drie groot ondernemings van die provinsie het Sanral hof toe gesleep om ʼn stokkie te steek voor die agentskap se planne om méér tolhekke op die N2-suidkushoofweg op te rig.
Sanral gaan nie die regsaksie beveg nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Hahahahahaa en Jul ouens buite pretoria het lekker gelag en gese daai tol daar is net Jul problem.nou wil daai fieta government jul ok Melk…haha la vir jul les wees daai parasiete soek om almal te Melk…miskien nou sal Jul ogies oopgaan en jul by-stand meer desperaat wees nou dat hul jul geld jag…hheh lag myself n papie……..belhamels…