Video: Noodwerkers betoog oor aanvalle

'n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

‘n Skermskoot uit die video. Die video volg onderaan die berig.

Wes-Kaapse nooddienste het ʼn beroep op die gemeenskap gedoen om aanvalle op mediese personeel te staak. Nooddienspersoneel van regoor die provinsie het ʼn optog in Philippi buite Kaapstad gehou, ná maande se wrede aanvalle op hul kollegas.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Popeye ·

Hoe behandel ‘n nooddienswerker ‘n mens van Khayalitsha (lees arm buurte) teenoor ‘n mens van Constantia indien so mens in nood verkeer?……..dieselfde! Hulle is die “goue uur” se verskil tussen lewe en dood.

Lance ·

Moet netnie in die area ingaan waar jou lewe bedryg word nie ….oops dis die hele land …ja selfs in jou huis …..

Truidie ·

Hierdie is een van die mees bisarre dinge ooit. Geweld teenoor nooddienspersoneel maak op geen vlak sin nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.