Video: Nuwe intrekkers by Mystic Monkeys

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Daar is ‘n groot groep nuwe emigrante wat die afgelope paar weke na Limpopo verhuis het.
Hulle kom van so ver as Kenia en Suid-Asië, en hulle het almal vier pote.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.