Miljoene Suid-Afrikaners ly aan osteo-artritis en ‘n middel om dié toestand beter te behandel, is nou ook op plaaslike apteekrakke beskikbaar.
Suid-Afrika is die sewende land waar dié jel sonder ‘n voorskrif gekoop kan word.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv
Ek het Ankylosing Spondylitis: sal dit werk vir dit ook?