Terwyl talle skole steier onder die druk van oorvol klasse en gebrekkige infrastruktuur, staan ‘n nuutgeboude skool in Limpopo reeds sowat twee jaar lank leeg. Dis weens ‘n dispuut tussen die onderwys- departement en die kontrakteurs wat dit gebou het.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.