Suid-Afrikaners het oor die naweek by die restaurant Madibas byeengekom om hulle herinneringe oor Nelson Mandela te deel.
President Barack Obama het gevra dat die Amerikaanse vlag by openbare geboue en militêre basisse tot Maandag halfstok moet hang om Mandela te gedenk.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.