Video: Obama laat Amerikaanse vlag halfstok wapper

nelson mandela madiba amerikavlag halfstokSuid-Afrikaners het oor die naweek by die restaurant Madibas byeengekom om hulle herinneringe oor Nelson Mandela te deel.

President Barack Obama het gevra dat die Amerikaanse vlag by openbare geboue en militêre basisse tot Maandag halfstok moet hang om Mandela te gedenk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.