Op ‘n plaas naby Bela-Bela in Limpopo word navorsing oor olifante, wat 30 jaar gelede al in Zimbabwe begin het, nou voortgesit by die Rory Hensman- olifantnavorsingseenheid.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.