Onbemande vliegtuie word nou in die Krugerwildtuin ingespan om stropers te probeer vastrek. Die doel van die toetsprojek is om stropers snags met kameras te identifiseer, dop te hou en hulle GPS-koördinate dan aan veldwagters deur te stuur.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
2 Kommentare
Ek hoop van harte dit gaan werk,bewapen ook die vliegtuie dat hulle somer die saak daar in die veld afhandel as hy n strooper teekom .