Video: Onbemande vliegtuie teen stropers ingespan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Onbemande vliegtuie word nou in die Krugerwildtuin ingespan om stropers te probeer vastrek. Die doel van die toetsprojek is om stropers snags met kameras te identifiseer, dop te hou en hulle GPS-koördinate dan aan veldwagters deur te stuur.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

J.Z ·

Ek hoop van harte dit gaan werk,bewapen ook die vliegtuie dat hulle somer die saak daar in die veld afhandel as hy n strooper teekom .

Susan Thom ·

Ek het nog n video wat ek geneem het van n renoster wat lyk my so pas sy horing afgesny is. Ek wou al lankal die Kruger Wildtuin bel en vir hle wys. Dit was toe ons een aand op n nagrit uit was. Sjoe dit lyk maar sleg, so ek hoop hle vang almal binnekort met die nuwe ‘vliegtuig’

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.