[Video] Ondersoek kom oor ‘rassistiese uitsprake’ na rooftog

'n Skermskoot uit die video wat deur eNCA op YouTube gelaai is.

‘n Skermskoot uit die video wat deur eNCA op YouTube gelaai is.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) sal ʼn voorval ondersoek waartydens ʼn vrou Johannesburgse polisiebeamptes glo die k-woord toegesnou het.

Die video wat deur eNCA uitgesaai is, wys hoe die vrou ʼn woede-uitbarsting het nadat haar motor se venster glo kort vantevore deur ʼn grypdief stukkend geslaan is. Die video is skynbaar deur ʼn omstander gemaak. Dit is nie duidelik wanneer presies die voorval plaasgevind het nie.

Die video wys hoe die vrou op haar selfoon praat en die k-woord gebruik en vir iemand sê swart mense in Johannesburg is “verskriklik” en sy is keelvol daarvoor. Wanneer polisiebeamptes opdaag om haar te help, snou sy hulle toe dat sy weier om deur ʼn swart polisiebeampte gehelp te word en sê sy sal slegs hulp van ʼn wit, bruin of Indiër beampte aanvaar. Die polisiebeampte probeer haar kalmeer, maar die vrou is skynbaar te emosioneel.

Wanneer die vrou in haar motor klim om weg te ry, sê sy aan die polisiebeampte sy sal ʼn swart mens omry as sy een sien. “As ek ʼn vuurwapen gehad het, het ek almal geskiet,” het die vrou gesê.

Isaac Mangena, woordvoerder van die MRK, het bevestig die kommissie ondersoek die voorval. Volgens mediaberigte sal die saak ook deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens ondersoek word. Die betrokke woordvoerder kon egter nie onmiddellik Saterdag bereik word om dit te bevestig nie.

Die video het aan die lig gekom enkele dae nadat die omstrede Penny Sparrow-saak in die gelykheidshof in Scottburgh aangehoor is. Die hof het gelas Sparrow moet binne 60 dae R150 000 aan die Oliver & Adelaide Tambo-stigting betaal nadat sy rassistiese uitlatings op haar Facebook-profiel gemaak het. Sparrow het ʼn herrie op sosiale media ontketen nadat sy swart mense op Facebook met ape vergelyk en gesê het sy sal alle swart mense in Suid-Afrika voortaan as “ape” aanspreek. Sy het hierna om verskoning gevra.

WAARSKUWING: Kru-taal word in die video gebruik en kykerdiskresie word aanbeveel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

91 Kommentare

Frustrasie met incompetent regering polisie en misdaad ·

Sy het n senuweeineenstorting direk nadat sy n misdaad slagoffers vir die hoeveelste keer was, en dit is baie traumaties. Frustrasie bou op want die polisie antwoord nie hulle foon nie en help nie, ek het dit self paar keer al ervaar. Maar nou gaan die gepeupel fokus op die rassisme deel hierin, nie die onderliggende probleem van TOTALE INCOMPETENCE van die polisie en die regering om misdaad te beheer nie. Dankie eNCA vir julle aanhutsing teen die witmens, julle sensasiesoekery gaan nou nog n persoon se lewe kos en haat verder aanvuur, dankie vir niks en and k gaan nie weer na julle “nuus” kyk nie.

Pietman ·

Wys jou maar net hoe skeef die samelewing se waardes al geraak het. Dis van meer sensasionele belang om op n uitspraak te fokus wat in skok gemaak is, as om aandag te gee aan die krisis wat deur n misdadiger veroorsaak is. SKANDE!

Frans ·

En kom ek rai dis n wit mens wat die video geneem het en aan gestuur het tiepies van ons afrikaner

Janneman ·

Stem saam met jou Pietman. Dit is skrikwekkend dat die land gebuk gaan onder wrede misdadigheid, korrupsie, wanadministrasie, en n algehele mislukte staat dat die media dan enkele gevalle van mense wat hul frustrasies uitspreek teenoor die onbeholpe gespuis uitlig.
Die waarheid sal uiteindelik seevier, hopelik nie die laat vir ons land nie! Die politiek korekte pers sal bietjie langer vat en hopelik sal dit hul einde wees, hulle doen ons land groot skade!

maatjan ·

EKSKUUS WIE DINK JY IS JY OM ALLE AFRIKAANSE MENSE OOR DIE SELFDE KAM TE SKEER ! KRY JOU FEITE REG VOOR JY BEGIN OORDEEL.

sannie ·

JA DIT IS N WIT LIB WAT DIT AANGESTUUR HET,,,MY BLOED KOOK

bekommerd ·

Dit is skokkend dat ons wittes so aangeval word en met wynnige beskerming van die overhede. Ek sal graag wil weet wat die % van wit, swart, bruin en indier in die polisie mag is, want ek sien net swart. Selfde met die munisipaliteite en ook maar na ons supermarkte, ens. Ek is nie n rassis nie en werk met hoogs gekwalifiseerde mense van alle rasse, maar ons blankes word totaal geignoreer in die ekonomie van die land.

Maria ·

Stem saam. As mens groot geskrik het, sê jy soms dinge in die hitte van die oomblik. Verder blaas die media rassisme aan deur insidente op te blaas. Ek is seker die dame is reeds bitter spyt oor haar optrede. Kom ons bou liewers in plaas van afbreek.

Wat's nuus? ·

Is die grypdief gearresteer? U mis die belangrikste deel van die petalje.

Wet ·

Kie kernoorsaak is misdaad, en ander groot issue is polisie se onbehulpsaamheid, maar nee, dit is nie belangrik vir die landsburgers nie, hulle gaan nou slegs op die rasdeel konsentreer.

christine ·

Die vrou was glad nie vir haar dade verantwoorlik nie sy was ontoerekens vatbaar op daardie oomblik sy het tydlik kranksinnig geraak.so maklik soos dit

Prok ·

Ju is reg christine, en haar prokereur gaan dit moet gebruik as verdediging. Dit is n baie belangrike versagtende faktor. Meeste rasionele mense sal so optree na so n traumatiese gebeurtenis, veral in kombinasie met swak polisiediens en die feit dat dit onlangs verskeie klere al met haar gebeur het.

Alien ·

Ek stem 100% saam en hoop regtig dat sy haar saak wen. ALLE wit mense in die land lei aan PTSD want ons ALMAL was al deur geweld, misdaad en korrupsie benadeel en getraumatiseer op een of ander stadium. Ons almal praat al van WANNEER en nie OF iets met jou gebeur nie, en wat nog meer skrikwekkend is, is dat ons praat al van WANNEER DIT WEER gebeur gaan ek so of so optree.

Tong innie kies ·

Wat die Polisie aanbetref,neem ek die vrou GLAD NIE kwalik nie!As ek maar net sien hoe dit by ons gaan?As jy wit is en daar word hulp aangebied,word dit met voorbedagte rade gedoen,wat natuurlik n “Fooitjie” insluit anders kan jy maar ALLES vergeet!
(Ek was jou rug en jy was myne)

Help my verstaan ·

Eenrigting verkeer in hierdie land van ons? Party mag sê en doen wat hulle wil en ander nie? Een party dreig om te skiet … ander party doen dit regtig? Watter een het nou die ergste misdaad gepleeg? Party haat met die mond… ander haat met daad? Ek verstaan nie die som nie, wat is die regte antwoord?

Johan ·

Jammer oor die roof en al die ander wat ons daagliks moet verdra, maar die optrede van die ‘dame’ doen niks goed vir Suid Afrika nie.

Moeg Geploeg ·

Makliker gese as gedaan. Toe daar helder oordag by ons huis ingebreek is en hulle ons bediende verniel het was ons verslae, baie bekommerd oor haar want sy was erg aangerand en getraumatiseerd. Aanvanklik het ons gedink ons het lig daarvan afgekom, ons het versekering en die skootrekenaars, selfone, tablets ens. ens. wat gesteel is kan vervang word. Haar lewe is meer werd.
Dit was eers toe ons deur ons laaie begin gaan en besef dat items soos juwele wat vir ons oneindig baie beteken en nie met geld gekoop of vervang kan word nie dat die haat in ons begin opstoot het.
Ek het nog nooit weer vir ‘n karwag geld gegee nie, nie weer by KFC “Add Hope” gegee nie, nie weer klere lokasie toe gestuur nie en weier ‘n saamry geleentheid al ken ek die persoon.
Soos ‘n bekende Rhodes student so ruk terug gedoen het: I will give again when you return everything you have stolen from us. Dit sluit my gevoel van veiligheid in my eie huis in!!

JD ·

@moeg geploeg ek is met jou skenk net geld vir organisasies wat ek weet wittes se belange dra en sover ek weet is dit die helpende hand fonds wat wit plakkers help. Al die geld wat ek sou gee vir kar wagte, petroljoggies etc hou ek en aan einde van die maand gaan dit na helpende hand fonds.

Magriet ·

Ek het baie empatie met die vrou. Dit is n sielkundige feit dat wanneer n vrou bv deur man aangeval is dit normaal sou wees vir so n vrou om n haat reaksie teenoor alle mans te he en dit uit te spreek. So gebeur dit ook as mens bv deur n swartmens aan geval word. So n ” smash and grab” is baie traumaties. Dit vat n ruk om dit te verwerk. Baie jammer dat die arme vrou se reaksie nou die krimenele oortreding word en die diefstal en aanval op haar veiligheid en die feit dat dit derduisende kere daagliks gebeur en ons almal te bang is om alleen in die strate te beweeg vergete bly.

alidA ·

Kla die pateet JZ ook aan met sy “kill the boer” n boer defineer n wit man in kakie klere! Hule skel ons uit vir als wat sleg is en kom weg daarmee?

Janlie ·

Ek stem saam. Hulle kan skree “kill the boer” nes hulle wil, die mans by Elsenburg aanrand, ons eie president kan haatspraak op ons uitspreek, maar ‘n vrou wat in skok is word aangevat oor rassisme. Dis tipies ons land. Distorted view van als! Dis ‘n grap!

NH ·

Wanneer word die swartes ondersoek wat ook rassistiese uitsprake maak?

Ander Koos ·

Nooit nie, die persepsie is reeds gevestig dat swart mense nie rassisties kan wees nie

hans brits ·

Dis hoekom daar so baie plaasmoorde is.Rassisme is n afskuwelike ding.Dis glad nie nodig om mense name te noem nie.Dis nie ons kultuur om so te wees nie.

Ander Koos ·

Verskoon my! Beweer jy nou die boere is rassiste? en noem mense afskuwelike name. Dit is tog absurd en ongegrond. Jy woon seker in die doep en ken nie boere nie

Voetjie ·

Johan, en wat doen al die misdaad en morsigheid en verval nou so danig vir Suid Afrika? Jy bekommer jou oor goeie maniere! Jy is belaglik man! Wonder hoe jy sou optree as jy ‘n vrou was en dit gebeur met jou? Mense soos jy is deel van die problem!

VerVanRyn ·

Ek is jammer maar almal wat haar gedrag probeer regverdig is swak en soek net regverdiging om rassisties te mag optree. Ja sy is onsteld en ja sy lei waarskynlik aan skok, maar die polisie lyk vir my rustig en maak nie die situasie erger soos in talle ander videos nie. Op ‘n punt moet mens verantwoordelikheid neem vir jou gedrag ongeag van hoe “ontstel” jy is. Ja die polisie is in baie/meeste gevalle onbehulpsaam of oneffektief en ja die land is vrot van die misdaad. Maar om self te daal tot op die vlak van ‘n ondenkende krimineel gaan niks oplos nie. Sy is nie net besig om openlik en skaamteloos rassisties op te tree nie en sy weier nie net om haar woorde terug te trek nie, maar sy dreig met moord. ‘n Tipe moord wat die rassespanning in die land net aanblaas. Die polisie het alle reg gehad, na my mening, om haar net daar en dan te arresteer. Hierdie poliesmanne moet erkenning kry vir hul kalm hantering van die situasie.

Asjas ·

Ons kla oor geweld, misdaad, stakings, korrupsie en plaasmoorde – dit val op dowe ore.
Maar DIT het hulle gehoor en hulle REAGEER!!
Nou HOE moet ons dan nou optree as ons gehoor wil word??

Vic ·

Jammer, jy’s verkeerd. Die vrou is so pas beroof. Sy is hoogs emosioneel, geskok en getraumatiseerd. Daar is nie sprake van logika en keuse betrokke nie. Om te verwag dat sy onder sulke omstandighede rasionedl moet optree is belaglik. Dis soos om van n vrou wat pas verkrag is te verwag om deur n manlike dokter ondersoek te word. Not happening. Aanvaar die werklike nagevolge van die verskriklike trauma wat mense in ons land ervaar.
Wat wel skokkend is, is die wit polisieman wat die slagoffer behoort te ondersteun en beskerm, wat meer belangstel in haar opmerking oor sy kollegas as oor die pas gepleegte misdaad.

Pietman ·

Wys jou hoe skeef die wereld om ons se waardes al geraak het. Is dit werklik die waarheid om aan almal te wil wys hoe ‘rassisties’ ons wittes is, of onder watse geweld ons land elke dag gebuk gaan?

Pietman ·

Dankie Maroela, lyk my julle was effens te kalm na my smaak.

Mariné Lourens ·

Dagsê Pietman

Kommentaar moet soms per hand goedgekeur word, en dit neem dus soms ‘n wyle voor dit op die webwerf verskyn. Wanneer jou kommentaar dus nie dadelik wys nie, beteken dit nie noodwendig dat jou kommentaar afgekeur is nie, dit moet dalk net nog bloot goedgekeur word.

Groetnis
Mariné
nms Maroela Media

Kobus ·

En nog is dit het einde niet. Van wat ek na hierdie geval verstaan, was hierdie dame ook in Maart vroeër vanjaar gekaap, dit was sommer nou die dag.

Dus was sy toé al reeds getraumatiseerd.

Wat verkeerd is, is verkeerd. Ek kry die swart mense oneindig jammer, ook die wit mense in die land.

Hoekom?

Die ANC regering het hulle versaak. Die ANC het net van die wittes gevat en onder die vaandel van BEE aan die swart mense gegee, hulle het nié swart mense bemagtig nie. Dit is die punt. Dit is nie die polisie se skuld nie, dit is die regering en die kaders se skuld.

Hier is wienig van hulle, ek dink géén, wat opgewasse is om die land se realiteite in die oë te kyk nie.

Hulle wil dit nie weet nie, is siende blind en horende doof. Die ANC is self nie bemagtig nie, weet net van selfverryking.

Kyk hoe lyk die weermag, en, en, en.

Die menseregtekommissie slaan die bal toetentaal mis, ook die koerante, die regering. Nou word die persoon weer aangespreek en beboet, gemeenskapsdiens, maar die oorsaak kry nie aandag nie.

Hulle gee pille, ook nie eens naby nie.

Wil mense gebruik die K-woord as hulle uithaak, swart mense skiet met hul masjiengewere, dra T-hemde met haatspraak teen witmense, #fall, vernietig en brand af.

Moet daar nog 10,000 mense, 100,000 mense van rassisme aangekla word voor iemand besef die probleem in die land lê dieper as ‘n enkele woord?

Zelna ·

Waar is die video van die “smash and grab” ek wil dit ook sien … wonder wat d “taal gebruik” daar was!

Desire Lombard ·

Tien teen een soos dit maar oral is, kyk die PA party se Gayton McKenzie se woorde en optrede teen Helen Zille “white B….”. En dis mos aanvaarbaar.

christine ·

Gaan sien n Dr in geestesgesondheid vir verslag. Oorhandig aan prokureur

Rina Vermeulen ·

Die regering praat van nasie bou en dat rasse in vrede moet leef maar hoe kan dit gebeur as misdaad en moord so voort gaan. Die vrou kan nie op daai tydstip verantwoordelik gehou word vir wat sy gese het nie.Ek was ook al n slagoffer dis so tramaties en emosioneel dat mens nie reg dink nie. Die feite is dat misdaad het n instelling geword en dis gewoonlik van een groep mense.Hope van die sake word net nie opgelos nie. Die regering kom nie sy plig na om gewone burgers te beskerm nie en dit dra by tot rasse voorvalle.

007 ·

Ek dink die mense is moedeloos.Daar moet n rede wees hoekom sulke aantygings gemaak word.

Zelda ·

En hoe baie sien mens haat spraak op wittes oo fb wat mooi in detail verduidelik hie hulle ons wittes gaan dood maak en verkrag en hoe haat hulle ons hkm is dit nie io die nuus ooit nie??????

Mariaan ·

Ek hoop die nodige is gedoen en sy is na ń dokter geneem om haar vir skok te behandel. Dis ń geweldige traumatiese ervaring wat mens nagte kan wakker hou. Hoe moes sy reageer?? Sy is ń weerlose vrou en soos die res van Suid-Afrika sonder beskerming, blootgestel aan misdaad en geweld. Die misdadigers en oortreders daarenteen se regte word soos kroonwild beskerm. Siek!!

Grap ·

Australia het ‘n oud rugbyspeler Rod Kafer wat nou ‘n kommentator is beteken dit daar gaan nou na hom verwys word as Rod K woord hoe filippen belaglikis dit nie.

Rynhardt ·

Ek kan vrou se frustrasie bestaan wat beroof is, maar jy kan nie vandag skeltaal in teenwoordigheid van polisie gebruik nie! Jy word op kamera en selfoon opgeneem! Soos gewoonlik is die Menseregtekommissie oftewel die ” Gestapo-kommissie” voor in die koor van n blanke het oortree! Hul taak is om blankes te vervolg tetwyl rassisme vir 22jaar teen ons mense goed gekeur word met net mooier benamings.E-Tv het gister net klem gele op die witvrou se rassisme, maar nes sy broeders, die SABC en media 24 nog nooit klem gele op regstelkebde aksie en die wrede plaasmoorde teen wittes nie! Hoekom? E-Tv is gehoorsaam nes bogenoemde aan die Anc!

Mariaan ·

En die een wat so rustig, of opgewonde, die video neem, het jy hulp aangebied of was dit nog altyd jou droom om die koerante te haal en bekend te word? Duidelik weet jy nie hoe dit voel as vrees jou oorweldig wanneer jy ń slagoffer word nie. Sy moes na die insident in dieselfde kar met ‘n stukkende venster, verder ry en dit stel haar nog meer bloot vir ń volgende roof of aanranding. Dan praat ons nie eers van die ongerief om dokumente te vervang en die frustrasie daaraan verbonde nie. Ek hoop iemand staan ook gereed om jou te verfilm nadat jy ń slagoffer geword het. !

Andrea ·

My presiese gedagtes, Marianne!
Al hierdie video-opnames van sulke gevalle klink nogal baie “ge-stage” vir my…

Ilze ·

Hierdie voorval word dadelik ondersoek, maar Jacob Zuma se haatspraak word eers na ‘n jaar ondersoek, nadat hy weer aangekla is.

johann cb ·

Ek het die volgende geleer om sulke situasies te hanteer: Sê niks, dan is daar niks!

WeesWys ·

Net so. Swyg. Swyg swyg swyg. ‘n Menigte situasies kan ons daagliks uitlok (Engels: provoke). Ons moet egter besef dat woorde ons vandag in baie aaklige moeilikhede kan laat beland. Daar is ‘n tyd om te praat, maar danksy tegnologie en die media kan ons woorde binne minute van die dakke af verkondig word. Is dit presies wat ek wil hê? Ek kan wel in enige situasie sê wat ek wil, maar ek sal die gevolge moet dra… Die Bybel sê dat iemand wat sy gees beheer, beter is as een wat ‘n stad inneem. Wie nie sterk is nie, moet slim wees!

Bruno Stef ·

Dit is hoekom my kinders en my kleinkinders Australie toe geimmigreer het na twee sulke aanvalle op my skoonseun.Voertuie en persoonlike besittings geroof en nog die vermetelheid gehad om my skoonseun op sy eie foon te skakel na die rooftog om hom te verwittig dat hy sy twee veldfietse op die sleepwa by die Polisiestasie in Edenvale kan gaan afhaal hulle stel nie belang in die fietse nie.

Penellope Jones ·

Wat van die “”smash-and-grab””” feit?
Gaan dit en die slafoffer daarvan geignoreer word?
Ek sal ook nie baie gelukkig wees as iemand my afneem op enige tyd maar meer spesifiek wanneer ek in een of ander moeilikheid verkeer nie!

rr ·

Ek verwonder my soms… mens is hoeveel jaar op skool en ken n woordeboek vol woorde maar kan net een woord gebruik. JA mens word kwaad maar regtig wil mens nou nog geld verloor oor iets soos die? Neeman… Mens het mos verstand ook gekry… Daar is letterlik duisende woorde wat n beter uitdruking kan gee sonder om aan die hof n spil geld tegee…. Gaan soek vir jou n nutrale woord en hou by dit. Maar wat, die wat nie wil leer nie moet maar voel… al daardie geld wat kar kon regmaak of nuwe foon kon koop nou in die water… met ys ja… met ys…

Katrien ·

Sit n wag voor jou mond.
Kners na binne en weet dat daar gewag word vir n rassistiese aanmerking.

Cornelia ·

Sy het maar net die waarheid gepraat. Ek dink ons voel almal so maar mag dit nie se nie.

Dottie ·

En so het ‘n SWARTE rassistiese comments oor Kleurlinge gemaak op Facebook, paar dae gelede, maar dit haal nie die nuus nie!!!

Charmaine ·

Jy’s so reg Dottie.Ayanda George het nou die dag die lelikste, snedigste aanmerkings oor ons Kleurlinge gemaak,en nie n haan het daaroor gekraai nie.Ons gaan net so gebuk onder rassisme, maar mag nie nameskree nie.So ons het n naampie wat daai Ayanda nie van sal hou nie….

RuanS ·

As jy rassistiese op en aanmerkings maak, dan moet jy die gevolge daarvan dra – maak nie saak watter ras jy is nie!

As elke persoon probeer om nie rassisties te wees nie, sal die land ‘n beter plek wees.
As ‘n Afrikaner, skaam ek myself dood vir sekere van hierdie opmerkings!

Gideon ·

HOEVEEL MENSE WEET WAT DIE (K) WOORD BETEKEN?NIE SO LELIK NIE,GOOGLE MAAR SELF GERUS.

Zelda ·

Wat gebeur met die 1 wat haar venster stukkend geslaan het. Om haar woede uit gelok het. Kom ek raai seker niks. Daar word vinnig sake oop gemaak. Maar daar word nie gekyk hoekom daar sulke uitlatings maak word nie.

Kaspaas ·

Die feit dat swart op wit rassisme nooit ondersoek word en net op sekere media blaaie lugtyd kry moet opsigself ondersoek word.

leonard ·

Ek vra hoe kan jy sien wat daardie vrou praat op haar telefoon ? Die wat die video geneem het het hulle haar hoor die K- woord gebruik. Hulle is uit om dit teen die witmense te gebruik. Elke dag is dit swart teen wit maar dis mos niks nie

Ben ·

Ek is ‘n wit Suid-Afrikaner. Ek vertrou ‘n WIT SUID-AFRIKANER sover ek hom/haar sien. Hierdie video is sprekend van ons ou volkie se agterbaksheid en rugstekery. Tot siens.

Andre ·

Ek is nou net mooi keelvol vir hierdie eensydige fokus op rassisme. Die wit man maak slegs 8.9% van die bevolking uit maar ons is blykbaar die groot probleem vir rassisme.
Hierdie vrou was getraumatiseer en ek blameer haar optrede glad nie. want NIEMAND gee ‘n dooie duit om vir wit mense in hierdie land nie! Ons het bespotting en jag teikens geword. Ek het nog nooit gehoor van ‘n swart boer wat aangerand is en wreedaardige vermoor is in sy huis nie, of ‘n swart persoon wat geroof en wreedaardig angerand is nie of ‘n smash and grab insident nie! Praat nie eens van rassisme teenoor wittes nie!
Een ding weet ek, die tyd kom al nader wat die witman in hierdie land dryf om te ontplof en dan gaan dit nie ‘n mooi gesig wees nie. Ons word gedryf en getart en uitgedaag en beledig. Ons leef basies onder huis arres. Ons was ontwapen en algemene reg tot beskerming deur die owerhede ontneem. Ons taal word bedreig ens ens ens!!
Kan iemand dan nie ‘n beweging daarbo in Gauteng begin nie? Wanneer so ‘n persoon in die hof verskyn moet wittes hul steun aan hul bewys! Maar ai, die witman kon nog nooit saamstaan in hierdie and nie. Dit is betreurenswaardig.
Ek wil ook net byvoeg, ek is nie ‘n rassis nie en ek respekteer alle rasse. Ek wens net die witman kan dieselfde respek kry.

Marius ·

Ons moet ophou om skeltaal soos dié te gebruik. Dit was ‘n misdadiger, en dit was nie nodig om ‘n rassebordjie aan hom te hang nie. Ek dink insidente soos dié bring maar net uit wat regtig in ons harte aangaan, en dit is wat anderskleuriges ook dink. Tot ons nie ander rasse as ons gelyke sien nie, sal ons aanhou neerhalende woorde gebruik om hulle te beskryf as hulle iets sleg doen. Ons vooroordele en rassisme sal altyd uitkom as dit in ons harte is. Dit plaas ‘n groot vraagteken oor elke vriendelike verhouding wat sy met swart mense het.

Albert ·

MRK is net daar om wittes te ondersoek. Hul spring op hul perdjies as nie-wittes kwansuis beledig word, maar wanner wittes slagoffers is, dan sit hul terug. ‘n Skepping van die ANC, met geen bestaanswaarde nie.

Roger B ·

Dit verbaas my dat die Le Mans 24-uur op tans op plaaslike TV vertoon word, want daar is ‘n renjaer met die naam Pierre Kaffer.

Asjas ·

Ek is verbaas jou kommentaar word geplaas want jy gebruik ‘n k woord!!

Ander Koos ·

Hy beter nie SA toe kom, hulle sal hom lewenslank toesluit!!!

Stan ·

Ek dink die persoon wat die video gemaak het sonder haar toestemming behoort aan gekla te word. Dit is uitbuiting van ‘n vrou in skok. Ek het geen vals woord uit haar mond gehoor nie.

vermeende ·

Die beste is, as die dief eendag gevang word dan sal die media na hom verwys as VERMEENDE DIEF terwyl sy slagoffer al lankal vergete is en seker ook n R150000 boete opgele is.

Pieter dp ·

Mag die verspruider van die beeld meterial eerder veroordeel word en die straf dra van die wat hy of sy so mildelik uit gedeel het op f boek.

Dis skandelik om jou te verlekker in iemand se noot en woede.

snoefie ·

we’ll is dit nie die waarheid nie ? sapd, mannekrag, binnelandse sake jy sien geen wit werknemer nie. hoe verteenwoordigend is dit van suid afrika se reenboognasie? gaan woollies,Edgars,clicks, truworths, spar, pep of enige ander winkel in en jy sal daar ook geen blanke kassiere bind nie. kyk rond in daardie winkels, daar is feitlik voor die voet een blanke klient vir elke een swart klient. hoekom is daar geen blanke werkers nie? kan blankes nie n til Werk, rakke pak of sakkies pak nie? maar blankes mag hulle ondersteun en verryk?

Flippie ·

Net soos Penny Sparrow fiktief is en nie eg is nie, is hierdie video ook fiktief en nie eg nie. Die karakters is geskepde wesens wat in geskepde situasies rassisties optree. Ek dink die skeppers daarvan is MRK.

Dink net ‘n bietjie. Penny Sparrow. Sy kan nie deur die staat opgespoor word nie. Sy word in absentia verhoor en ‘n belaglike boete van R 150000 opgelê. Hoe weet Sparrow sy is verhoor? Hoe weet sy sy is met R150000 beboet? Hoe weet sy wie en waneer sy moet betaa?l Dit is net ‘n versteurde persoon wat hoegenaamd kan dink dat die proses wetting is.

Nee wat ouens hierdie is net ‘n set om blankes skuldig te laat voel en skuldig te laat lyk. Hulle het ons amper gevang!!!!!!

Andrevanderbank ·

Suid-Afrikaanse Menseregtekommisie!!!! Of eerder African National Congress prosecution Commission.

Flippie ·

Ai MM wat mag ‘n mens sê en nie sê nie? Ek hoop regtig julle is nie deel van die media wat hierdie rassistiese versinsels as die waarheid vir die publiek wil voor hou nie.

Niemand weet wie die vrou is nie. Ek meen nie die polisie of die video-opnemer het die voertuig se registrasie getegistreer nie. Haar handsak is gesteel. Waar is haar kkredietkaarte, lisensie en ander dokumente wat in die handsak was. Sy het ‘n saak no nodig vir die vervanging daarvan.

Nee wat, maak eers seker of die insident werklik plaasgevind het of dat dit net ‘n toneel spel is?

John ·

Die regering kan gerus daaraan dink om mense te vergoed wanneer hulle so ‘n heksejag geslaagd uitgevoer het. Dink net hoe gaan die werkloosheidsyfer krimp as ons almal in die land jag maak op mekaar. Ek weet van baie witmense wat swart tale magtig is wat weer op die swart bevolking kan bespied. Gratis video-kameras kan regoor die land beskikbaar gestel word en selfs in almal se huise ingebou word sodat almal deur Big Brother dopgehou kan word — selfs in die gemakshuisies. Mens weet nooit… Ons boer beslis vooruit na 1984….

Gerrie ·

Ek stel nie eers belang om ‘n saak met enige polisieman van enige kleur te bespreek nie. As een van hulle met my wil praat oor iets maak ek nie eers die hek oop nie. Hy of sy kan maar deur die pallesade praat.
Ek het in ‘n huis vol polisiemanne grootgeword, tussen hulle, straat op en straat af, saam met hulle kinders skoolgegaan ens. ek ken hulle.

Oom Kalahari ·

So baie rassisme voorvalle wat skielik plaasvind so kort voor die verkiesings laat maar ‘n klokkie lui oor al die tipe gebeurtenisse van gekonkelry om die massas op te stook ter ondersteuning van die cANCer “celebration party”. Die geval van die swart “Pizza” motorfiets bestuurder wat deur ‘n blanke jongman gestamp word en woorde van “K” spreek, Penny Sparrow se uitlatings en nou skielik die geval ook. Wat is die werklike egtheid van al hierdie skielike gebeure en waar is die mense werklik of is daar ‘n derde mag werksaam om die vervalle cANCer te help om verlore aansien te herwin vir stemme. So baie dingetjies laat mens net wonder oor die werklike egtheid van al die gebeurtenisse. Die media is liefdevol in die prosesse.

magrette louw ·

ek het die volste simpatie en empatie met hierdie dame. Ons gesin voel soos sy……..

Moeg ·

Ek het baie simpatie met daardie vrou …. en dink sy het “guts” ek dink daar is vele van ons wat so voel maar te bang is om iets te se want as jy iets se word jy toegesluit

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.