[Video] Onderwysers vertaal self hulpgidse

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers en Solidariteit Helpende Hand gaan Wiskunde-hulpgidse wat die departement van basiese onderwys net in Engels uitgereik het, self in Afrikaans vertaal.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

13 Kommentare

david ras ·

Wanneer die vertalings klaar gedoen is. stuur dan ‘n rekening aan die department vir dienste gelewer. As hulle weier om te betaal, sleep hulle hof toe. Iewers moet daar nou ‘n streep op die grond getrek word !

Theresa ·

Dit wys jou net hoe werk hierdie Onderwysdepartement. Hulle sal alles doen om ons kinders en taal te benadeel. En hulle gaan wegkom met dit. Soos met baie ander goed wat hulle net eenvoudig doen al is dit teen reels en regulasies.

Melt Olckers ·

Wonder net wat het geword van die reg om onderrig te word in jou eie taal.

Theresa ·

DANKIE tog! Baie dankie vir die moeite – want dit is dit wel! Met mense soos u in ons samelewing kan ons nie anders as om steeds met hoop te leef nie. Dis mos net reg dat elke mens wat leer, in sy moedertaal die geskrif moet kan kry. Dis bog dat die 11 amptelike tale so vreeslik amptelik is, maar dan word party afgeknou (jaloesie??!).
Hou so aan – niks moet ons onderkry nie. Hoop daar kom hulp van alle oorde om te verseker dat soveel moontlik so vertaal kan word.

Maureen ·

Magriet hoe kan ons mekaar kontak? Eks onnie van Cradock. Dalk inbox op facebook?

magriet ·

Maureen, jy kan jou skool se kontaknommer dalk plaas? Of skool se naam? ek weet nie hoe anders ons mekaar gaan kontak sonder om persoonlike detail te deel waar almal dit kan sien nie.

magriet ·

Maureen, dalk kan jy jou skool se naam of nommer hier post, want ek weet nie hoe anders ons mekaar kan kontak sonder om persoonlike info hier te deel waar almal dit kan sien nie.

magriet ·

Nou wil maroela media nie my reply aan jou plaas nie Maureen, en seker hierdie een ook nie. Post dalk jou skool se naam ek sal maandag weer kyk?

Bruno Stef ·

Die hand van Barbara Creecy en Lesufi is duidelik merkbaar in die moedswillige optrede van regeringskant af.Wat van die Engelse/Joodse/Portugese/Griekse/Duitse skole waarom die Model C skole teiken ons Afrikaners is ook geregtig om in ons eie taal ons kinders op te voed gelukkig het ons uitstekende leerkragte wat n doring in die vlees is van bogenoemde saboteurs.

Marius Nortje ·

Julle moet dit oorweeg om ‘n technikon vir afrikaners te begin. Dit is totale chaos by ons sogenaamde universiteite van tegnologie. My seun wil graag volgende jaar ‘n diploma in ingenieurswese begin, maar waarheen stuur ek hom?

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.