Die gebruiker Leon van Dashcamera.co.za het ʼn ongeluk, wat met ʼn paneelbordkamera op film vasgelê is, met ER24 gedeel.
Die ongeluk het naby Queen Nandirylaan in Durban plaasgevind.
“ʼn Ongeluk kan baie vinnig gebeur, selfs al doen jy niks verkeerd nie,” skryf ER24. “Wees bedag vir gevaar rondom jou.”
Hou die aankomende verkeer in hierdie video dop.
Goeie nuus. Ons het bevestiging gekry van Crisis Medical Durban dat al die insittendes in the kar met klein beserings en skaafplekke ontslaan is.
https://www.facebook.com/dashcamera.co.za Good news….we have received confirmation from Crisis Medical Durban, who were at the scene of the accident, that all occupants involved in the vehicle accident on Saturday were discharged with minor abrasions.