Video: “Ons belê in ons werkers”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die landboubedryf in die Wes-Kaap is weer onder die vergrootglas en wrywing tussen boere, vakbonde en politieke partye neem toe. Maar in De Doorns is daar minstens een boerdery wat hom min steur aan hernieude arbeidsgeskille en politiekery.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Delia ·

Wonderlik! As ons almal so kan saam werk, sien ek lig vir ons land….mooi so Mooigezicht!!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.