Video: “Ons gaan nie betrekkinge met Israel opskort”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Suid-Afrikaanse regering het geen planne om Israel se ambassadeur uit die land te skop, óf sy eie gesante aan Israel te onttrek nie. ‘n Presidensiële taakspan wat pas uit Israel teruggekeer het, het beklemtoon daar moet deurgaans kommunikasie wees om vrede te help bewerkstellig.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.