[Video] Ons gaan rugbytoernooie ontwrig, dreig ANC-jeugliga

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die ANC-jeugliga dreig om ál SA Rugby se toernooie te ontwrig indien die unie nie dringend aandag gee aan transformasie nie. Die jeugliga het buite die rugbybeheerliggaam se hoofkantoor betoog.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

87 Kommentare

D ·

Die oplossing is eenvoudig. Stop borgskappe en sien waar kom geld vandaan om al di ongekwalifiseerde spelers te betaal. Rugby en krekiet tans is in elk geval ‘n klug.

Daniel ·

Stop om na wedstryde toe te gaan. Die verlore inkomste sal baie vinniger en harder praat as enige ander aksies.

Grap ·

Die klomp is soos altyd ledig ek hoop hulle kry wat hulle soek by die stadiums …..’n helse pak slae

Tersia ·

Hoop net hulle weet as jy met Afrikaners se sport mors gaan dinge rof raak langs die veld en dalk nog daarop ook.

Rynhardt ·

SA RUGBY, jy moet transformeer! Jou baas, die Anc-Jeugliga het gepraat.Doen jy nie wat die jeugbrigade vir jou se nie, gaan jul die gevolge dra!!

Pappa Beer ·

Met ander woorde, as jy soos n stout kind aangaan en in massas hoofkantore, universiteite en ander instansies wat nie na jou sin is nie bestorm, dan moet jy jou sin gegee word? Hoeveel van daardie ongelukkiges kyk ooit rugby of krieket? Ken hulle ooit die reels van die spel? Ag nee wat, vat S.A sport en druk dit! Een van die dae gaan ek nie meer mag visvang as ek nie ten minste 2 of 3 “previously disadvantaged” hengelaars saam vat nie. Transformasie? Ek se blatante rasisme!

Gironki ·

Pappa Beer, onthou ook net dat jy nie slegs net wit visse (Wit Steenbras en Kabeljou) mag vang nie. Helfte van jou visse moet swart of anderskleurig wees …

Petro ·

Onthou net om die onderdruktes te vier met die visse wat jy vang

BAASJAN ·

Ek dink dit het tyd geword dat die anc jeugliga en sl die ander op hou om swart en wit te sien. Ek weet dat daar baie goeie ander kleuriges in al ons ruby spanne is. Hulle is nret op stokers. Kan die leier van dir jeugliga dalk vir my se, hoeveel whities is in die suid afrikaanse sokker spanne ? N eerlike antw sal opreg wasrdeer word. Dankie.

janine ·

Waar gaan alles eindig. Leer hulle n les want dit is al wat die domastrantes verstaan. Brand skole en universiteite af so volgende is seker die rugby kantore. Genoeg is nou genoeg.

DD ·

Ek stem Janine. Indien ons wegbly van wedstryde, staan ons net soos elke ander keer terug en gee hulle hul sin. Dis tyd dat ons opstaan vir wat eie aan ons is. Aanhou toegee en terugstaan gaan ons niks in die sak bring nie. Tyd dat ons saam staan en hulle baie harde les leer. Gatvol is nou sagkens gestel.

Irene ·

Wit spelers moet sommer nou op gee en die rugby vir hul gee

Johan ·

Ek wonder hoeveel van die patete kan sê wie verlede jaar se Super Rugby wenner was? Hier is ‘n verskuilde agenda-“kom wees meer radikaal as die EFF. Ah, hier is ‘n sagte teiken, die Boere se sport! Laat
ons betoog!”

Hein ·

Ek dink dat baie van die toeskouers uitsien na die ontwrigting. Kyk maar net wat gebeur het by die Kovsies. Dit is tyd om gat te skop.

Karma ·

Ek stem, Hein, ek stem. Die Boere raak gatvol: ‘n mens kan ook net só lank met die leeu se stert speel ….. Laat hulle dit net waag om op Nuweland te kom bollie aanvang ….. Die Boere moet ‘n slag saamstaan en as daar weer ‘n groot sokker-wedstryd is, ‘n moewiese lawaai loop maak met boeremusiek, braai en bier (of nee, dalk eerder Klippies en Coke, netnou wil hulle kom saam bier drink!).

DNA ·

Ek dink die ouens in die video moet maar skole gaan brand, dis mos hulle sport.
Word daar n ophef gemaak oor sokker……………. nee
So wat wil die skepsel doen met rugby
My afleiding is dis n politieke skaak spel, maar die rugby unies sal dit seker keer

Jef ·

Hulle weet nie eers wat die verskil is tussen rugby en sokker nie, laat hulle maar die ding doen waar hulle goed in is BETOOG.
Sport in SA ha ha ha en die res van die wereld lag ons uit,

Tiger ·

Wat ‘n grap!Laat my terug dink aan die “betoger toer” van die Springbokke in Neu Seeland(NZ) in 1981 was dit?Mag sal dit darem vir jou oor die wereld weergalm as dieselfde ding hier moet plaasvind wanneer die Iere hier is!Ek kan nie wag vir die pret om te begin nie!

HEVW ·

Ek wonder hoe lyk die toekomsbeeld wat hul vir SA skep. Daar is gewis nie n toekomsbeeld nie, want die koolkoppe kan nie so ver as tot more dink nie. So ten spyt van die vroegtydige waarskuwing sal daar ook niks vanuit die anc – koukus tot voorkoming kom nie. Laat aat alles in hul hande oor en SA word binne enkele jare n blankelose stinkende pynhoop. Die verval in die afgelope 20 jaar tenspyt van nog n remmende blanke -invloed bevestig dit.

Aubrey ·

Lyk my hulle het nie gesien wat by kovsies gebeur het nie.En daar was maar 20 toeskouers.Ai dis jammer dat mense wat on opgevoed is sulke nonsens wil aanvang.In plaas daarvan om die anc regering aan te vat oor hulle korrupsie O sorry ek vergeet hulle is hulle jeugliga wat saam eet .oeps

Freud ·

Wonderlik! Julle maak my so trots want julle het my weer reg bewys.
Het mos gese dat julle dit sal doen. Mooi so. Gaan brand nou nog ‘n skool af! Tsk!

Manie ·

Wonder net of daardie uitgvrete vetseun ook sy eie R80 gaan uithaal om super rugby te kyk. Nie R10 soos by die sokker. Of nog beter R150 om sy transformasie spannetjie die springbokke te gaan kyk. Ek glo nie so. Hulle wil he die onnosel wittes moet die pawiljoene volmaak om na sy transformasie span te kyk en hy sit hamburgers en skyfies eet. Ek gaan nie weer val die swartes wat jou afdreig met sport soos voor 1995. Julle kan met die grootste plesier rugby tot niet laat gaan. Voor ek weer my geld uithaal en rugby gaan kyk vereis ek geen kwotas of geen Manie op die pawiljoen

Dup du Plessis ·

…….ou Dok Craven was toe altyd reg, rugby moes amateur gebly het. Net die wat werklik lief was vir die spel sou speel, daar sou nie oupas in die span wees wat jong belowende spelers uit spanne hou nie en daar sou geen aanslag op die spel gewees het nie omdat geld nie ‘n faktor sou wees nie……..en wie sou nou sulke harde bene wil kou sonder vergoeding……….net die wat werklik in voeling met rugby is…….

Ben Prinsloo ·

Mooi so, laat ons net weet wanneer en waar en ons kry mekaar daar. Geen probleem.

Lance ·

Ontwrig en gee die hele damn spul oor aan hulle dat hulle met hom hardloop …toe vat hom en druk wie julle ookal daar in en speel …gaan nie weer kaartjies koop of op tv kyk nie …ek is siek vir die spul.

Danie ·

Ag dis maklik ons moet dit begin met die sokker doen soek transformasie in die SPEL ook….

Veritas ·

Dalk moet rugbyliefhebbers net hul nonsens laat staan. Ons is nie deel van Europa nie mense. Word deel van Afrika en begin dink en doen soos mense van Afrika. Brand en breek is mos die mees gewilde tydverdrywe hier. Dalk moet ons maar aanpas en dié sportsoorte beoefen. Ons kan begin by Nuweland. As ons dié plekkie, daar in die skadu van die Platkoppie, afbrand, kan die Bulle dalk weer ‘n beker wen. Rugby is nie alles in die lewe nie man. Dit is veel meer.

Mich ·

HEVW vra hoe lyk die toekoms, gaan loer gerus op joondalup junior rugby webwerf in Perth en sien al die uitblinkers met afrikaanse name

John ·

Ek kan nie wag om die ‘all’ ANC-span te sien speel teen Nieu-Zeeland nie. Dit behoort sports uit die boonste rakke te wees. Ek wonder wat is die hoogste telling waarmee ‘n span al ‘n ander een geklop het? Die reendans van ons toordokters behoort goed af te steek teen die haka van die swarthemde.

THEA SWART ·

dankie tog my man is klaar oorlede want vir nog ‘n hartaanval sien ek nie kans nie – en vir fatso sou daar defnitief nie uitkom kans gewees het nie – vat rugby weg asb sommer die springbok embleem ook ons land het anyway 99.9% klaar alles verloor agv die kamstige regstellende aksies mense gaan dood van die honger en hulle worry oor blerrie rugby se kleur skakering siek werklik siek

Vicus ·

Maak die Nasionale, Superrugby en Curriebeker spanne almal pikswart. Dan kan die blankes, die wat nie oorsee gaan nie, almal volgens verdienste gekies word en dan kyk ons. Dit is een groot morsige affere!

cr ·

Ons wit mense moet maar ons eie span maak en laat daai spul maar voort ploeter. Daai spul sal nie eers Namibie wen met hul swart spelers. Ons sal slegs weer kompeterend kan wees met die beste spelers en nie met KWOTA (vloekwoord) spelers nie. Hulle klink soos: “Mamma ek wil ‘n suigstokkie he en gooi ‘n vloermoer”

vierkleur ·

Nou gaan ons weer vir n slag bietjie askie sien op die rugbyveld :)

cr ·

Maroela julle moet besef dat “hulle” jaloers is omdat die Springbokke goed doen en die sokker span waarvan die meeste swart is pateties doen. As ons nie vir hulle kan laat weet hoe ons voel sal hulle aangaan en die hele land verwoes soos hulle tans besig is met die Skole, Universiteiete en nou die sport ook nie. So plaas asb. ons kommentaar en hou op slapgat wees.

m ·

Word sokker nie meer as n sport geklassifiseer nie want nie brul oor sokker se transformasie nie. Moet hulle nie ook bietjie wittes dan begin aanbring in hulle spanne nie of geld dit nou net vir rugby???? Verstaan nie so lekker nie…………………….

DD ·

Hulle is te bang om wittes in te sluit in die nasionale sokkerspan., want hoe gaan hulle dan nou verduidelik as Bafana Bafana skielik begin wedstryde wen.

Frederiks ·

Ek wonder in watter posisie speel die vette met die wit trui op die eerste foto.

Kaspaas ·

Net n kwessie van tyd voor ek my Sprinkbok trui vervang met die n goue wallaby trui. Sal nie omgekeerde rassisme obdersteun nie.

Tiger ·

Kaspaas ek het lankal ‘n Wallaby trui wat ek met trots dra wanneer hulle speel.My man het ‘n paar fotos van my geneem met die trui aan so gee my jou epos ad en ek stuur jou ‘n foto as bewys!Ons is jare al nie springbok ondersteuners nie al bly ons steeds in SA.So die springbok span en naam kan maar tot niet gaan dit raak ons nie.

John ·

Kyk net hoe skrik ons selfs vir die ANC- jeugliga. Daar is altyd ‘n deur erens, soos om musiek te begin maak vir RSG. Haal uit daai stowwerige ghitaar.

hans brits ·

Daar is 4% rassiste in sa (99% sit in die parlement),en hulle doen die meeste skade.Op sport gebied gaan sa ook afgradeer na rommel status.Die Here sal ons red as ons Sy Naam uitroep.

leon ·

ANCJL het niks konstruktief om by te dra nie. Die lafhaards aangehits en aangery deur die agbare minister. Dit het niks met rugby te doen nie maar ‘n aanval op die Afrikaner. Onttrek steun en kanselleer die Super Rugby en werelbeker. Laat die ANC se potitieke agenda nou maar internasionaal ontmasker word. Sommer ook krieket en die Rio spele. (Bafana kan maar voort ploeter, niemand sal agterkom nie).

Zena ·

Pappabeer, LMK!!!! Jy het my dag gemaak met die visvang… Hoe dan nou anders? LTL!!

Andrè Du Plessis ·

Sokker, wat is dit, is dit ñ sport. As die klompie gedink het hulle is, soos die agbare minister dit gestel het,”gemoer” by kovsie kampus, is hulle due vir ñ groot pak slae

Erik ·

Miskien is dit tyd vir SA Rugby spanne om hulle eie private liga te begin. So heeltemal weg te val van al die reëls

HB ·

Miskien moet ons maar bafana se games begin omver gooi aangesien daar geen transformasie plaasvind nie!!!! miskien wen bafana dalk vir eenkeer in die geskiedenis n klub wedstryd as daar bietjie ras kwotas ingebring word!!!

WICUS ·

DIE MANNETJIE IN DIE VOORGROND WIL SEKER STUT SPEEL VIR DIE SPRINGBOKKE

J ·

Hulle beheer die land….tog moet hulle met geweld hulle eie wette afdwing…hulle kan rugby maar transformer. …die ware sportmanne sal wel n plekkie in die buitewereld kry…die wereld sit in afwagting om ons manne op te raap

Tani ·

genade hulle meng ook orals in … los ons uit en doen julle eie ding, as almal net leef en presteer sal hulle raak gesien word en in spanne gesit word. Rugby doen so baie vir minder bevoorregte kinders hulle leer hulle speel en vat balle ens en die Krieket ook dit is ONS wat HULLE help met vordering – is hulle plank dom of net aspris?

Xa ·

Gebruik dit nou as geleentheid om te fokus op onsself verbeter, vaardighede bou, besighede of loopbaan bou, self plesier he in plaas van om voor tv te sit. Rugby was as lokaas gebruik om die Afrikaner te toor, nou neem die regering dit self weg, wonderlike geleentheid van bevryding vir ons!

Johnny Burger ·

Njabulo Nzuza jy lyk soos n stut.Gaan speel bietjie eers rugby en strike weer.

Henk Venter ·

Ek voel dit is my plig om die ANCYL te wys op die gebeure wat tydens die Varsity cup in Bloemfontein gebeur het.

Poplap ·

Diegene wat dink dat rugby toeskouers die ‘probleempie’ self sal oplos, leef in ‘n staat van ontkenning. Om aanvanklik die betogers self ‘vas te vat’ sal hoogstens by een of twee geleenthede kan plaasvind. Teen watter koste?
Onlus polisie en nog duisende meer betogers sal volgende keer opdaag. Of vergeet ons gerieflikheidshalwe dat daar 50 miljoen mense is wat nie ondersteuners van 3 miljoen se sport is nie???
En moet tog nie onder die waan verkeer dat die buiteland ons sal ondersteun nie. Soos voorheen sal ons Afrikaners die sondebokke wees.
Boikot SARU en die regime se pogings, deur nie meer geld te vermors om wedstryde by te woon nie.
Jy leef in ‘n droomwêreld indien jy dink dat geweld die antwoord gaan wees.

Esmarie ·

Dit gaan nie eers oor die rugby nie, dit gaan oor ons. Hulle kan ons nie verdra nie, hulle wil ons hele geskiedenis en alles wat iets vir ons beteken vernietig. Hulle verander dorp en straat name (ek het agter gekom dat sodra ‘n dorp se naam verander het, begin die dorp ook sommer soos ‘n ashoop te lyk), beskadig ons standbeelde, dreig om ons grond te vat, wil ons taal uit die universiteite he, vermoor en verkrag ons mense. My hoop is dat die Here ons binnekort sal help of wysheid sal gee in wat ons moet doen om uit hierdie gemors te kom.

Joann ·

Vriende chill,hul weet nie van to dummy en to sidestep nie. Kom ons vra die ou bedeling se weermag en polisie om die speel velde op te pas. Lmga

johan l ·

Ou dikkes wil ook seker n pos in die parlement he ,die wat hy ook nou n lawaai wil opskop.

Johnny ·

Die ANCYL ens. Kan dan hulle getransformeerde span by die stadions gaan kyk en dieselfde met DSTV!

Pierrè ·

Dankie hulle spaar my ‘n hele paar rand, het skottelpakket verander sodat ek nie SS1,SS2 kan kyk nie.

Gerda ·

Gee hulle die afgod rugby, hulle gaan seker ook toi toi as hulle nie kan wen nie.

Marietjie ·

Die anc jeugliga is vir alle praktiese redes bankrot verklaar, twee jaar gelede, maar bestaan steeds en gaan net soos hul president aan asof niks verkeerd is nie. Daar is maar een of twee
wittes in bafana se span wat n wit afrigter het, maar als wat hulle swartes kan opneuk dit doen
hulle sonder om aan die gevolge te dink.

Martin ·

Dit kan ons nie beter pas nie. Nou gaan hulle darem goie naam maak vir hulle self. Wat gaan nou word van drie nasie wedstryde, wereld beker ens.ens. Mooi so !!!!!!!!!!!!

DEON ·

Waar val hulle uit die boom. Ongeag jou kleur as jy talent het en dit gebruik verdien jy n plek in enige SPORT. Net die bestes van die bestes kwalifiseer. So as ek n sport persoon is en ek kan nie eers n bal vashou nie maar ek word in n Springbok span gesit, sou ek sekerlik nie eers met myself te vrede gewees het nie want ek sal weet wat my daar gesit het. “”””TRANSFORMASIE”””””””” Dit is n vernedering vir enige goeie sportman of vrou. Die swakes vervang die bestes. IS PATETIES ????????????????????????????????????????????????????? only in South Africa

Johan ·

Die enigste oplossing is dat al die rugby unies weg beweeg van Rugby SA af en hulle eie federasie stig. Laat die regering hulle eie rugby span kies. Hulle kan mos in die stadions wat hulle gebou het gaan speel. Die unies het dan die keuse wie vir hulle kan speel en spelers op meriete kies. Die nasionale span kan mos die Zambucks genoem word

Marous ·

Breek die stadions en infrastruktuur af. Hou op om enige sport te ondersteun. Fokus op dit wat belangrik is – gesins verbande en geloof. Hoe gouer ons wegstap van hierdie keelafdrukkery op alle gebiede hoe beter. Geen mens gaan ons hiermee bystaan behalwe ons self nie.

Dries ·

Daar is net een hoop vir die blankes,,,
1. Stop DSTV
2. VERMY WEDSTRYDE
3. Boikot firmas wat hulle sponser.

Christo Visagie ·

Wat die dom d…………. nie weet nie is dat hy moet betaal om in die stadion in te gaan,,,,,,EISCH,,,,,,,,,,,,,,,,,

TTh ·

Klomp mamparras en moegoes, wel die huidige rugby ondersteuners kan eenvoudig alle rugby boikot en soos andere hierbo se borge kanselleer, maar ongelukkig is dit te ‘n groot afgod in SA.

Die ANC revolusie vorder goed sonder veel effektiewe teenkanting.

chris ·

Ek dink ou dikkes met die wit hemp kan nie eens rugby spel nie !! Wha ha ha

NEL ·

Chris, nee hy moes saam met die bus ry tot daar waar hy wil wees. Kan sommer sien hy is uitgevreet en nou probeer hy die die main peanut in die pakkie wees. Hy het self nie eens geld om in die stadions in tekom nie so die volgende gaan wees die drade om die stadions moet verwyder word sodat hulle kan inloop sonder om te betaal.

Boikot alle vorme van rugby en laat ons sien hoe Saru die spelers wil betaal. Hier gaan ons belasting geld alweer.

Sharkie ·

Ja wel ‘n mens wonder net hoeveel blankes is in die Suid-Afrikaanse Sokker span tans. Daar is op die stadium net 2 (van 11 of 15) spelers. Waar is transformaie dan in die sokker span, hoekom altyd net die sport soorte wat bo uitkom om die land te verteenwoordig. Daar was nie eens in die “arpartheids” jare enige problem met wie speel waar en in watter sport sort nie, hoekom na al die jare is dit juis nou ‘n helse probleem. hoeveel van die ANC Jeugliga se lede neem aan ‘n aktiewe sport soort deel, wonder net waaroor die bohaai!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Genoeg ·

Rugby is politiek soos enige ander sport soort. Wie gee inelkgeval om oor rugby in ‘n tyd soos die? Hoekom wil ek my lewe in gevaar stel oor ‘n game wat inelkgeval niks vir my baat nie? As my lewe in gevaar gestel moet word, laat dit wees op die oorlogsveld, nie rugby veld nie. Maak vrede met die politiek, staan op die kant lyn en wag dat hulle klomp partye mekaar uit moor. Die tyd vir ons om op te staan is nog nie nou nie. Gun hulle alles op die stadium, laat hulle oorvat en die genot kry van verwoesting. Laat hulle voortgaan om skole en geboue te verwoes. Julle weet die volgende stap gaan wees, ‘n sekere aantal swart moet in ‘n buurt bly en jy gaan moet huisves om die getal op te maak. 2 gesinne vir elke huis. deel jou kar, jou kos, jou kamers, jou meubels, maar kom ons worrie oor rugby, dit gee on sekuriteit vir die toekoms.

Genoeg ·

BTW, elke blanke in die land het dit oor ons self laat kom. Ons kan onself blaam vir wat nou gebeur. Niemand het ‘n vinger gelug toe dit nog moontlik was nie.

SeNet ·

Ag, het hulle nie werk nie? Hulle is besig met omgekeerde rassisme – hulle sal aanhou om ons te vertrap omdat ons in die minderheid is. Erens moet die lyn getrek word met hierdie transformasie str@nd.

Jakes ·

Kom ons boikot die sokker spanne , die transformative daar is glad nie reg nie , indien hulle transformer sal die resultate ook beter word.

CSK ·

Hier gaan ons alweer, “COMIC SUID AFRIKA”. Die wereld lag vir ons. Weereens iemand wat geen onderig gehad het nie (soos Zuma) wat sy opinie moet lug sodat hy ook gesien kan word. Plaas dat hy kommetaar lewer oor die geweld in die land, maar nee, ons het nie n probleem met geweld in die land, ons het n probleem met rugby en krieket. Ruby en krieket is besig om die land na die afgrond te ly.

Thabo ·

Ek vind dit nogal ironies dat meeste van die ANC jeugliga ondersteuners in die beeldmateriaal vetsugtig is en wil “veg” vir sport. Watse voorbeeld stel hulle vir ons toekomstige jeug? Is daar genoeg belangstelling in swart kulture om deel te neem aan rugby wat so veel keer al gebrandmerk is as n wit sport? Dit sou baie onregverdig as die beste spelers in die land nie op die veld is nie, vel kleur moet nie jou posisie vir jou kry nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.