Video: “Ons sal grondwet respekteer”

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het weer die versekering gegee dat die herverdeling van grond soos wat dit in Zimbabwe uitgevoer is, nie in Suid-Afrika toegelaat sal word nie.

Minister Gugile Nkwinti was ‘n spreker by die Agri SA- kongres.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Tom ·

Ek hoop nie dit word bedoel as ‘n berig om boere gerus te stel nie. “There’s a hundred ways to kill a cat”, en soveel maniere om boere van plase af te kry. As Grondwet nie saamspeel nie is dit maar ‘n klein stok in die wiel.

Die wat hiervoor val het voorwaar niks uit die geskiedenis geleer nie

tom ·

hulle sal nooit rus voor hulle nie hulle stam grond terug kry nie. besef die mense dit nie of het hulle geen inteligensie nie.

Fanie ·

Dit sal net op ‘n ander agterbakse manier eie aan die ANC geskied.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.