Video: “Ons sal moet gaan slaapplek soek”

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Gesin is sonder ‘n heenkome nadat hulle huis gesloop is. Die gesin sê hulle het nie genoegsame kennisgewing ontvang om die eiendom te ontruim nie en dat hulle boonop té arm is om te trek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Leana ·

Wat het van menslikheid geword ? Hier neem ek die verkoopsagent verantwoordelik.

Hesta ·

Nee magtig! Goed die huis word gesloop – arme eienaar wat huurder se agterstallige huur en dienste rekening moet betaal!! Ergste is dat hulle kinders kan kry al weet hulle voor hul siel hulle kan nie vir hulle sorg nie!!

Patrys ·

Mag die Here jou bewaar dat jy nie eendag in so n posisie is nie.

frikkie ·

As die mense weier om huur te betaal moet hulle uit, niks vir niks en bitter min vir n pennie . As hulle huur betaal het ,moes investment properties vir hulle n ander woonplek gekry het. Hier wys dit dat daardie mense is parasiete ek het geen simpatie vir arm mense wat op ander se rug wil ry nie, daarom is daar welsynskampe.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.