Video: “Ons soek ordentlike jaarlikse verhogings”

Die Transnet-pensioenarisse Foto: VF Plus

Die Transnet-pensioenarisse Foto: VF Plus

Talle Transnet-pensioenarisse, heelparty van hulle ver bo 70 jaar oud, het na die Uniegebou gestap om by President Jacob Zuma te pleit om in te gryp by hulle pensioenfonds. Klik hier om meer te lees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Dorie Kleynhans ·

Ek is ook ‘n Spoornet pensioenaris. Ek woon tans by my kinders in Namibie. Hoe raak ek betrokke. Is daar n lys waar ons ons name moet posit of hoe gaan ons te werk. Hier in Namibie is self heelwat persioenarisse van Spoornet. Ons almal wil betrokke wees want ons almal kry swaar.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.