Video: “Ons vergewe onvoorwaardelik,” sê Yolande Korkie

Yolande Korkie en haar en Pierre se twee kinders. Foto: Werner Beukes/SAPA

Yolande Korkie en haar en Pierre se twee kinders. Foto: Werner Beukes/SAPA

Pierre Korkie se vrou, Yolandé, sê sy is nie spyt oor hulle tyd in Jemen nie.

Sy het die Amerikaanse weermag bedank dat hulle haar man se oorskot na Suid-Afrika gebring het en is vol lof vir Gift of the Givers.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Klik hier vir alle vorige berigte oor Pierre Korkie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Koos ·

Pragtig Yolande Dit is so mooi. Kind van die Here neem ek aan.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.