Video: Padwoede: Man met byl aangeval

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Man is in hegtenis geneem na hy glo ‘n ander motoris tydens ‘n padwoede-onderonsie met ‘n byl aangeval het. Die voorval het op die N1 Suid tussen die Malibongwe- en Beyers Naude-afrit plaasgevind.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

9 Kommentare

Wil weet ·

Ja sure, perongeluk voor hom ingery, perongeluk agteruit teen hom vasgery!!!!!!!!En ALMAL glo hom!!

Phillip Britz ·

Ek wou sê. Dit sal jou leer om te kyk waar jy moet ry, maar ek sal nie ! Jy’s ook skuldig maar het nou n baie vroom onskuldige gesiggie, né ?

Riaan ·

Dit was nogal vreemd opmerklik. Alles “perongeluk”. Gelukkig weet ons ander almal hoe baie van hulle bestuur, met geen respek vir mede padgebruikers nie. Boe-hoe.

byl ·

al2 is skuldig, dink steeds nie dit is nodig om n byl uit te pluk en mense begin aan te val nie. elke dag weet ons iemand iewers gaan jou erens afwater op die pad.

Gerhard Bezuidenhout ·

Hierdie gladdebek met sy rooi hemp was beslis die agressor. Kyk weer na die vedeo. Hy het maar net gekry waarna hy gesoek het.

Gerhard Bezuidenhout ·

Hierdie gladdebek met sy rooi hemp was beslis die agressor. Kyk weer na die video. Hy het maar net gekry waarna hy gesoek het.

Louise ·

So lank ons Verkeersowerhede skitter in afwesigheid op paaie om wette toe te pas en nie nét padblokades en spoedkameras beman nie gaan die situasie vererger. Chaos op ons paaie!!!!

amelia ·

As wittes “per ongeluk” voor hul inswaai word jy in die rug geskiet Nee wat sekeres is altyd “onskuldig” en altyd net sorry sorry maar more doen hul dit maar weer en as daar meer van hul in kar was sou ou met byl dalk met sy eie byl dood gemaak gewees het

pop ·

Solank jy wit is moet jy dit maar vat dat die piep piep piep se piep piep jou kar stamp. Draai die scenario om en die bylkapper was dood. En ons leef in n land waar mens met n byl moet rondry????

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.