Video: Parlementslede peper rugbybase met vrae

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Suid-Afrika se rugbybaas, Mark Alexander, en die uitvoerende raad van SA Rugby moes bontstaan om vrae oor die Springbokke en transformasie te beantwoord toe hulle voor die Parlement se portefeuljekomitee oor sport verskyn het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

29 Kommentare

Kabous ·

Ja nee wat kan ons meer sè… g’n wonder ons verloor teen Italiè nie…

Chris ·

Kan jy nou meer. Die parlement is so “briljant” om nie die probleem te identifiseer nie. Hulle het die probleem veroorsaak. Laat die Springbok gaan. Hy word ‘n oneer aangedoen.

Manie ·

Sien die bulle se vandag rugby bloei. Vra julle transformasie vennoot die anc om hulle geld te sit waar hulle monde is. Miskien het meer rugby liefhebbers gemaak soos ek en nie weer na n stadion gegaan om my hard verdiende geld daar te spandeer. Ek het ook my DStv pakket verander sodat die sport kanaal nie meer rugby het

Lucas ·

Ja nee wat. DSTV kan maar sy rugby kanale vir hulle self hou. Klaar met die Transformasie sirkus!! Hoop daar gaan nog meer belowende spelers oorsee en aanvaar sommer burgerskap ook soos CJ Stander!!! Dan hoef hulle nie met die vernedering saam te leef dat hulle Springbokke is nie!!

Topster ·

Stem haal die Springbok daar af sit n stuk pap op die een skouer en n stuk KFC op die ander skouer en n piesang in die middel vir die rupebliek waar ons in bly

Ek stem Topster. ·

Great gestel topster! Dis omtrent hoe dit is!
Ja waars die transformasie in sokker? Dis as gevolg van hul dekselse transformasie dat dinge orals so twak gaan waar Suid Afrika betrokke is….maar ai transformeer wil hul transformeer totdat Suid Afrika getransformeer word in Zimbabwe ai siestog! Hul kan hulself nie help nie!

wilma kellerman ·

vandag ons dstv verander om rugby opsie af te haal. En spaar R400 per mnd!!!Waarom sal ons nog die rassediskriminasie ondersteun??

Johann ·

Ek het dit aan die begin van die jaar gedoen, al wat ek mis is die tennis, verder is als waarin ons belangstel daar.

Geen Rugby ·

Geen rugby word meer gekyk.
AC kan maar sy salaris verdien want daar gaan nie meer geld wees vanaf rugby unie.

Rupert Ashford ·

Selfde met krieket. Almal juig nou oor hulle die Aussies gewen het maar dit is die swakste Aussie span in dekades.

Johann Marx ·

MOET NIKS VERANDER NIE!! Ek LUV die bokspan NES hy nou is. Teen die Engelse het ek R500 op die Engelse gesit…en R3 450,00 wins gemaak. Teen Italië kon ek 8,5:1 kry, en R500 later het ek R3 750,00 gemaak. Teen Wallis was die opbrengs kleiner, want toe het die “bookies” ook wakker geskrik…..As ek in die Rugby Wêreldbeker Toernooi R500 vir ‘n wen op Japan gesit het, teen 300:1, kon ek R150 000,00 in my sak gesteek het!!!

FM ·

Rupert ek stem. Maar nou sal die anc sê kyk wat maak transformasie, hulle wen. Swakste Australiese krieketspan ooit. En ek is realisties!!

Jan ·

Nou en bekrompe MM, laat my toe om die waarheid te praat: Die siwerware is lank reeds verkoop. Sodra MM dink hulle weet waarna ek verwys, word dit verwyder.

Henry ·

Alle simpatie Jan.
Duidelik dat die kwotastelsel ook hier flink bedryf word. Geen teenstrydige standpunte word toegelaat nie.

Voorlaaier ·

Naas Botha het so paar jaar gelede gese” skiet die springbok”…..Profetiese woorde!.. .
Die gemors wat op di veld aangaan doen di bok oneer aan.

Philip ·

Daar is absoluut geen kans dat die SARU leierskap die skip kan omdraai nie ! Hulle is totaal onbeholpe ! Rugby was laaste bastion wat nou geval het en dis ironies n goeie ding . Miskien sal mense nou ophou om van rugbywedstryd tot rugbywedstryd te lewe en weer fokus op wat regtig belangrik is sodat ons kan begin op die lang pad van selfbeskikking

Johan ·

Ek sê ook haal die Springbok af en sit n sitbok daar. dit is mos die kenteken van hierdie regering.

Clini ·

Het enige iemand ‘n idee wat gebeur het met die wat Afriforum na die buite land toe was met die Transformasie en BEE? Was seker so 4 of 5 maande terug op maroela media gewees.

Johann ·

Aanvaar dit mense, ‘n era is vergoed verby, maak vrede daarmee. Ek stem saam met diegene hier bo. Dit is NOU die regte tyd om die eens trotse Springbok- naam en embleem nie verder deur die modder te sleep, dreigemente teen te maak en in oneer te bring nie. Ons is dit aan die geskiedenis en die Springbok verskuldig, veral die Grotes wat sy naam hoog gehou het, veral daardie mense wat op die veld die trui gedra het. Dankie Frik, Mof, Danie, Mannetjies julle almal, hier is te min spasie om reg te laat geskied.

Ek knip ‘n traan, het lankal afskeid geneem. Laat die nuwe era op sy eie bene staan en nie langer op die rug van die spogdier ry nie, hy verdien dit nie.

Simon ·

Johann,
Uit jou skrywer is dit duidelik dat ons TAAL, KULTUUR en GESKIEDENIS vertrap word.
Waarom moet ek dan in ruil daarvoor nie die.ander taal, kultuur en “geskiedenis” in ons land op dieselfde wyse absoluut minag nie

Schalk ·

Transformasie is gelyk aan diskriminasie of omgekeerde apartheid. Rassisme is onder die skuilnaam van politiek verskans. Die buiteland gaan net meer talent bekom en die eens gerespekteerde rugbykrag van die Springbok wat met trots die beste in die wereld kon aanvat sal verder kwyn en dan heeltemal verdwyn. Ongelukkig sal meeste politiekuste bevordering kry en die gemors wat hulle veroorsaak agterlaat aan ander. Ek verstom my dat die huidige politieke narre hulle self kan bekwaam noem in enige faset van landsbestuur

Louis ·

Met Rugby het ek n verskoning gehad om te drink.Nou is hulle in hul hel in.Watter verskoning moet ek nou gebruik?

johan ·

SA RUGBY SE TYD IS VERBY MENSE SORRY!!!!!!!!!!!!!!!!!! AS MENSE WAT NOOIT RUGBY GESPEEL OF GEKYK HET NIE MOET SE WAT OM TE DOEN EN WIE ON TE KRY OM TE HELP EN HOE MENS MOET SPEEL WEET EK NIE MEER NIE. DALK RUGBY MANNE EN VROUE KRY OM LAND SE BESLUITE TE MAAK………

John ·

Ek dog politiek mag volgens die reels nie inmeng by sport nie. Ons regering meng dus duidelik daarby in. Waar in die wereld, buiten in Afrika, word in die parlement verslag gedoen oor ‘n span se prestasie? Miskien kan die nuwe OB en die SAUK se genie, sake ondersoek en oplos of… of die ANC-jeugliga of die -vroueliga of ons bekwame atoomkragkommissieassistentvoorsitter se 80-jarige dowe en blinde oom wat sokker afgerig het in Limpopo by een van die afgebrande skole….

Pietser ·

Eintlik is rugby en enige ander sport eintlik nie so belangrik nie. Dit okkupeer heeltemal te veel tyd in mens se lewe, daar is beter en lekkerder dinge om te doen.

ina jacobs ·

Dis eintlik lagwekkend … die klompie “slimmes” wat daar sit en praat oor die hoe en die waarom van die verval van ons rugby. En o, Allister Coetzee word so beskerm! O hierdie mense van hierdie land maak my naar!!!!

pieter ·

Transformasie is die mees misbruikte term in ons SA woordeskat. Hier beteken dit net rassekwotas en het geen morele regverdiging nie. Aanvaar nou maar dat springbokrugby finaal gesneulel het onder die politieke aanslag.

Rush ·

Dit is dood envoudig hoekom hulle dit parlement toe vat en daar bespreek, vir te lank het hulle ons gebreinspoel en om die bos gelei dat ons nie agterkom met wat hulle mee besig is nie, nou is rugby nie meer so groot nie nou sal ons sien wat regtig in die land aangaan

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.