Om ‘n vervalste nommerplaat te koop, is glo so maklik soos om ‘n wegneemete te bestel. Volgens die Suid-Afrikaanse Nommerplaatvereniging is ‘n geraamde 40% van Gautengse nommerplate gekloon of voldoen dit nie aan SABS-standaarde nie.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.