Video: Plaaswerkers word bemagtig

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Die Du Toitskloof-wynkelders is ‘n groep van Fairtrade-geakkrediteerde plase.

Hulle bemagtig oor die afgelope nege jaar al hulle werkers én hulle gesinne.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.