Die polisie is skerp gekap oor die teenstrydighede in sy hantering van verkragtingsake. Verlore dokumente by polisiekantore en die vervalle toestand van sommige slagoffer-hulpsentrums is van die grootste probleme. Dít is volgens ‘n verslag van die Shukumisa-veldtog.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Ek stem, ware opregte mans verkrag nie.