Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Video: Polisie geroskam oor vuurwapens
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens kan nie verduidelik waar of in wie se besit meer as vyfduisend van sy amptelike diensvuurwapens is nie.
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
Een kommentaar
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Trots ANC en Jackson sal verstaan, hy is immers geskiet en weet nou , hier regtig wapens oral. Jou skuld ANC. Hou op met politieke aanstellings en kry ‘n polisie opgeleide persoon om die polisie te lei.