Die polisie sê hy ondersoek die moontlikheid om die mag weer te demilitariseer maar gee toe dit gaan waarskynlik nie binnekort gebeur nie. Verskeie polisiehoës en ander kenners het vergader tydens die polisie se eerste navorsingsberaad.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
Mev BEE, gaan jy eerste asseblief en maak van bo af skoon.
So wie gaan die ondersoeke behartig as hulself te onooslik is om gewone misdaad te ondersoek? Gaan hul diegene gebruik met hul gekoopte sub A sertifikate? Raak eers onslae van jul onbevoegte self en jul maaitjies en die met kriminele oortredings dan gesels ons weer……