Die twis tussen twee ANC-faksies in die Mogalakwena-munisipaliteit in Limpopo het basiese dienslewering in die omgewing bykans tot stilstand gebring.
Talle inwoners van Mokopane (Potgietersrus) het weke lank sonder water gesit en sakelui het self ingegryp om vullis te verwyder.