[Video] Pres. Ramaphosa se huldeblyk by veteraan se begrafnis

Dr. Zola Skweyiya. Foto: Verskaf

Pres. Cyril Ramaphosa het Saterdag in Pretoria ʼn huldeblyk gelewer tydens die spesiale amptelike begrafnis vir voormalige minister, dr. Zola Skweyiya.

Dié ANC-veteraan het verlede Woensdag omstreeks 07:00 in die ouderdom van 75 ná ʼn kort siekte gesterf. Pres. Cyril Ramaphosa het kort daarna aangekondig dat Skweyiya ʼn spesiale amptelike begrafnis gaan kry.

Hier is die 20 minuut lange huldeblyk, gepubliseer deur eNCA, wat Ramaphosa by die Christian Revival Church (CRC) in Lynnwood gelewer het:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.