‘n Video waar die akteur Kevin Spacey Henco inlig dat hy een van die wenners is, volg heel onderaan die berig. ‘n Jong man van Pretoria wat sy lewe lank al droom om sy stempel af te druk op die internasionale vermaakliheidsbedryf het nou die geleentheid om saam met van die wêreld se bekendste rolprentsterre te werk.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
http://youtu.be/pa1Mo5Wz98A
Baie geluk jongman.
Mens mag nooit ophou droom nie, joune het waar geword.
Voorspoed en sommer baie sukses ook – bly net nederig.
Baie geluk en doen so voort!!