Verskeie Suid-Afrikaners is op Vryheidsdag vereer met die land se hoogste toekennings. Hulle het, tesame met buitelanders wat teen apartheid gestry het, by die presidensiële gastehuis hulle nasionale ordes ontvang.
Klik hier om meer te lees.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Kan regtig nie aan iets dink waaroor sandra prinsloo vereer behoort te word nie