[Video] Prof. TT Cloete vertel hoe hy sy vrou ontmoet het

Prof TT Cloete

Prof TT Cloete

Die geliefde en bekroonde digter prof. TT Cloete is Woensdagoggend in die ouderdom van 91 oorlede.

Maroela Media het verlede jaar met hom  gesels oor hoe hy sy vrou, Anna, ontmoet het. In hierdie video’s gesels hy oor sy vrou en die huwelik.


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.