Video: Ramaphosa lewer die staatsrede

Pres. Cyril Ramaphosa (Foto: PresidencyZA/Twitter)

Pres. Cyril Ramaphosa se staatsrede vind om 19:00 in die Nasionale Vergadering plaas.

Die tema van vanjaar se staatsrede is volgens parlementêre bronne “Groei Suid-Afrika”.

Die president sal na alle verwagting fokus op hoe sy regering beplan om volhoubare ekonomiese groei in Suid-Afrika te verseker. Dít te midde van groeiende plaaslike en internasionale twyfel oor of sy regering in staat is daartoe.

Vanjaar se staatsrede is ʼn uiters afgeskaalde geleentheid te midde van die koronavirus-pandemie, met bykans geen seremoniële vertoon nie en ʼn bykans leë vergadersaal van die Nasionale Vergadering weens die beperking dat slegs 50 mense in die vergadersaal teenwoordig mag wees.

SONA 11 February 2021

SONA 11 February 2021 This segment focuses on the ceremonial aspect of the state of the nation address. Statistician General will be interviewed to provide statistics around unemployment especially arroud the vulnetable sectors such as youth, also on the rate and impact of poverty as well as inequlity in the country

Posted by Parliament of the Republic of South Africa on Thursday, February 11, 2021

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.