Video: Rawsonville-moord: ‘Ons weet wie is die moordenaar’

Morné Boshof. Foto: Met vergunning van Joline van der Merwe/Worcester Standard.

Morné Boshof. Foto: Met vergunning van Joline van der Merwe/Worcester Standard.

Die beskuldigde in die moord op ‘n bekende boervrou van Rawsonville het by monde van sy prokureur sy misnoeë uitgespreek omdat die saak herhaaldelik vertraag word.

Die saak teen Morné Boshoff wat aangekla word van die moord op Anthea du Preez is weer uitgestel.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

Klik hier vir vorige berigte oor die saak.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Gina ·

Hoekom kla hy? Hy het n lewe geneem. Hy het n gesin se lewe verwoes. Hy het n moeder en ouma uit hul lewe geruk en hy wil nou kla. Gee hom die doodstraf. Hy verdien nie eers om asem te haal nie. Kry wee 8j en na 8 maande weer op straat, nes die res. Pateties die Nuwe Suid Afrika… Gaan kyk in ander lande is daar nie so iets nie. Hier is GEEN toekoms vir ons hier nie

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.