Video: Reeksverkragter kry meer as 800 jaar

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Een van Suid-Afrika se gevaarlikste reeksverkragters van die afgelope dekade is 22 keer lewenslange tronkstaf opgelê. Bheki Khumalo is benewens dié vonnisse nog 215 jaar tronkstraf opgelê vir sy ander oortredings. Die vonnisse is nie samelopend nie.

Klik hier om meer te lees.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.