Video: Regering verklaar oorlog teen servikskanker

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Servikskanker eis jaarliks die lewens van ongeveer 3 500 Suid-Afrikaners. Die regering het nou oorlog verklaar teen die menslike papilloomvirus, die virus wat grootliks dié soort kanker veroorsaak.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Linda ·

Intimiteit en promiskuiteit op ‘n vroeë ouderdom is die hoofrede vir die HPV. Ek stem nie saam met die inspuiting soos voorgestel nie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.