
Skermskoot uit die video
‘n Onseker toekoms staar die St. Lucia-meer in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika se eerste wêrelderfenisgebied, in die gesig weens die voortslepende droogte. Grootskaalse rehabilitasiewerk gaan dié situasie nou hopelik help omkeer.
Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
1 Kommentaar
Sjoe mag dit werk…