‘n Gebruiker het ‘n video op Facebook gelaai van die hoeveelheid water wat soos ‘n rivier deur Magnoliadal in Groenkloof, Pretoria vloei.
Magnoliadal is naby aan Loftus en die Universiteit van Pretoria geleë.

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Video ALWEER nie beskikbaar nie.
Melissa, indien jy sukkel met die video kan jy dit hier op Facebook kyk.