Video: Roelf Meyer bring hulde aan Madiba

Oroelf meyer nelson mandela madibaud-NP-minister en -onderhandelaar Roelf Meyer het sy herinneringe aan Nelson Mandela met eNuus gedeel, en verduidelik waarom Madiba so ‘n deurslaggewende rol in die onlangse Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv. http://youtu.be/zqPOZIyfvdk

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elize Mans ·

Roelf wat het Mandella verander?Kom vertel vir my dit asseblief.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.