Video: Rustenburg-inwoners hou optog oor water

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Inwoners van Rustenburg eis dat senior munisipale amptenare afgedank word, omdat beloftes dat die infrastruktuur opgegradeer sal word, nie nagekom word nie.

Hulle eise is ‘n uitvloeisel van die dorp se gereelde waterprobleme.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Talita Naude ·

Ek is ook ‘n inwoner met die probleme. Wens ek het geweet van die optog, dan was ek daar! Nie net is hulle nie in beheer van die probleme nie, maar hulle gee nie aandag daaraan soos hulle al vir so te se drie jaar wat ons hier bly belowe nie. Maar dis goed dat die mense nou begin saamstaan! Ons kan nie meer met lee beloftes en leuns leef nie.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.