Video: SA en toeriste rou saam

madiba nelson mandela mense rouSuid-Afrikaners en buitelandse toeriste het die naweek van 7 en 8 Desember gebruik as ‘n geleentheid om bymekaar te kom op plekke waar hulle Nelson Mandela kon eer en sy lewe herdenk.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Elize Mans ·

Dit is vir my skokkend.M.A.W hulle maak van Mandella n Afgod.Kom terug Suid Afrika,na julle werklike God,sodat hierdie land uit die verdoemenis gered kan word.Ons land bloei,daar is vandag weer n ou Tannie wreed aangerand.Is dit wat julle n wonderlike staatsman noem.
Niks het verander nie,dit gaan net al slegter,en slegter.
Hierdie land het tot stilstand gekom vanaf 6 Desember.

Babs ·

Berig moet lees “Sommige Suid-Afrikaners en sommige Buitelanders”.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.