Video: ‘SA sal mielies moet invoer’

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Graan SA sê daar is ‘n 90% kans dat Suid-Afrika vanjaar mielies gaan moet invoer weens die knellende droogte in dele van die land.

Die droogte het veral die oeste van mielieboere in Noordwes en die Vrystaat in die wiele gery.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

WesKaap ·

Goeie genugtig maar die korrespondent het ‘n erg-onaangename bol-in-die-mond aksent.
“Grôn SA sê…”
“Die reënval die ôfgelope vier jôr”

Iemand moet die mense in die Noorde gaan leer hoe om behoorlik te praat. :)
(Praat, nie “prôt” nie)

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.