Video: SA se mees gesoekte misdadigers

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Die polisie het die name van 25 van Suid-Afrika se mees gesoekte misdadigers bekend gemaak en het jou hulp nodig om dié booswigte vas te trek.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

ladybug ·

Sit hul gevrete elke dag oral op t.v. koerante, lamppale ens. sodat ons van die gemors kan ontslae raak in die samelewing, sit sommer ‘n “bounty” op hul koppe, dan sal jy sien hoe vinnig hulle agter tralies beland!

Sorodi ·

En wat gebeur as hulle vasgetrek word? Paar maande binne dan is hulle weer op vrye voete!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.